Successfully reported

Garden Apartment

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Conrad B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Huislike omgewing en baie goeie diens en baie hulpvaardig met alles. Vir seker elke sent werd gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Pragtig. Baie dankie aan Karen wat ons deurmekaar reëlings met 'n glimlag hanteer het. Ons het ongelooflik lekker by julle gebly. Pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Garden Apartment
Baie dankie Daleen, dit was geen probleem. Dankie dat julle by ons gebly het en hoop ek sien julle weer!

Anna-marie E
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Fantastiese waarde en keurig gemeubileer en dekor uit die boonste rakke. Wat 'n pragtige plek. Ons was aangenaam verras. Rustigheid in 'n pragtige tuin en die dekor is 5 ster. Alles waaraan jy kan dink, is voorsien. Die gasheer en gasvrou het ons vriendelik ontvang en af gesien. Hierdie plek het al ons verwagtinge oortref. Sal dit enige tyd aanbeveel. Baie dankie, ons het heerlik gekuier en geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Garden Apartment
Dankie Anna-marie! Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer. Dankie dat julle alles so skoon en netjies agtergelaten het! Julle is altyd welkom.

Hanli B
1 nag
5.0
Des 2024

Pragtige tuin en groot waardering dat ons mediumgrootte hond geakkommodeer is. Baie gerieflik gebly in 'n skoon en netjiese opset.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda H
1 nag
5.0
Sep 2024

Pragtige plek en ongelooflik vriendelik. Baie lekker. Goed ingerig en baie netjies. Pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Garden Apartment
Thank you, Amanda. It was a pleasure hosting you and your family.

Riesl A
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Awesomeness Pragtige plekkie, baie netjies en stylvol. Ons sal definitief weer van die woonstel gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Garden Apartment
Dankie baie, hoop ek sien julle binnekort xx

Lauren I
1 nag Gesin met tieners
4.8
Okt 2024

Comfortable and safe. Stay was good but the following can be much better: WiFi. Outdoor lighting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Garden Apartment
Hi Lauren, thank you for pointing this out and sorry for the inconvenience. I will attend to it

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 258 Aries Street, Waterkloof Ridge, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21492171d5ea91cbb32c4fe455b83983376a5f13c81632c638f1ecc9881689efec5613d6da48a13caec880aeca10a8c14107?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 258 Aries Street Waterkloof Ridge 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.7895574 28.237265

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang