Garden Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Lambert Road, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Garden Cottage bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n lieflike, selfversorgende kothuis in 'n rustige tuin op die eienaar se eiendom. Die kothuis is geleë in die klein dorpie Port Alfred, 2.4 km van die strand af.
Die aparte kothuis bestaan uit 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n driekwartmatras indien gaste dit benodig; dit kan op die vloer in die sitkamer of die eetkamer geplaas word. Die kothuis beskik ook oor 'n oopplan-kombuis, sitkamer en eetarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas/vrieskas, 'n gasstoof en elektriese oond, 'n mikrogolfoond, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer is toegerus met 'n TV met volledige DStv en 'n DVD-speler, en lei na 'n patio met 'n tafel en stoele, 'n groot sambreel, sonstoele en draagbare braaigeriewe.
Wi-Fi is beskikbaar regdeur die kothuis, en 'n verwelkomingspakkie met verversings word vir gaste voorsien. Die kothuis is 1.1 km van Royal Port Alfred Gholfklub af, en die ligging bied toegang tot winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kindermatras vir 1
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Kevin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 8 Lambert Road, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Gaste dink Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Lambert Road, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang