Cresta Garden Cottage
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Noreen Heights, Cresta, Randburg, 2118, Gauteng
- Vanaf R485 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cresta Garden Cottage bied knus en gerieflike selfsorgverblyf in Randburg. Weggesteek in 'n rustige tuin op 'n gesinseiendom, is hierdie vrystaande ateljeekothuis ideaal vir enkelreisigers of paartjies wat op soek is na 'n gemaklike en privaat verblyf.
Die oopplan-ruimte is gemeubileer met 'n dubbelbed en sluit 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak in. Linne, handdoeke en basiese toiletware word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, broodrooster en kookbenodigdhede. Daar is ook plek vir eet en werk. 'n Slim-TV met stromingsdienste en Wi-Fi is beskikbaar.
Die kothuis maak oop na 'n privaat, volledig omheinde agterplaas. Geleë net minute van Cresta Winkelsentrum, Stonehaven Kantoorpark en Randpark Ridge Gholfklub, kombineer hierdie kothuis gerief en gemak.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Jason Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 15
Resensies 5
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 7 Noreen Heights, Cresta, Randburg, 2118, Gauteng
- Gaste dink Cresta Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Noreen Heights, Cresta, Randburg, 2118, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang