Garden Court
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Hoffman Street, Cachet Park, Potchefstroom, 1685, Noordwes
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Garden Court is in Potchefstroom geleë en is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.
Die eiendom bied gaste 'n keuse van 3 eenhede wat elk slaapplek vir 2 gaste bied. Elke eenheid het 'n privaat badkamer en tee- en koffiemaakgeriewe. Beddegoed en handdoeke word voorsien.
Gaste het toegang tot 'n gedeelde sitkamer binne die huis, sowel as die gazebo en buite-kaggel.
Gaste kan in die tuin ontspan en 'n verfrissende swem in die swembad geniet. Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is ook beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Bryan Roy Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 32 Hoffman Street, Cachet Park, Potchefstroom, 1685, Noordwes
- Gaste dink Garden Court het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Hoffman Street, Cachet Park, Potchefstroom, 1685, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang