Successfully reported

Garden Court B&B

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Corlene J
1 nag
5.0
Aug 2025

Garden Court se diens was lieflik. Heerlike ontbyt. Vriendelike personeel. Dankie. Pragtige ruim kamer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadene W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Baie lekker. Baie goeie ontvangs gehad. Stil gebied wat na-ure se werk vergemaklik. Ruim kamers en skoon. Alle fasiliteite was beskikbaar en in werkende toestand. Het heerlik geniet in die ruim kamer (woonstel). Baie sentraal en bereikbaar. Ek beveel beslis aan vir ander wat verblyf soek. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bongo L
1 nag
5.0
Mrt 2025

Great stay. Great stay, good service and clean apartments.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy K
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2025

Aangenaam. Skoon, netjies en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eve F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2025

Baie nice. Loopafstand van Deli en Queens College atletiekstadion. Baie skoon en vriendelike werkers. Ontbyt is nog duur.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Adrian
Garden Court B&B
Baie dankie vir jou terugvoer! Ons is bly om te hoor dat die afstand na Deli en die Queens College Atletiekstadion gerieflik was, en dat jy 'n positiewe ervaring gehad het met ons skoon en vriendelike personeel. Ons waardeer jou opmerking oor die ontbytpryse en sal dit in ag neem. Ons hoop om jou binnekort weer te verwelkom!

Charl T
1 nag Besigheidsreis
4.6
Jan 2025

Aangename verblyf. Aangename verblyf gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leon E
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

Sal aanbeveel by vriende. Ja, dankie. Dit was eersteklas. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stefan D
1 nag Besigheidsreis
3.6
Jun 2025

Dit was oké. Was lekker gewees. Was die eerste keer wat ons by 'n plek gebly het waar daar net koffie was, maar geen melk nie. Die advertensie sê B&B, maar toe ons vir ontbyt vra, moes ons R150 per persoon betaal. Die mure in die badkamer was vol mif.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Kristly K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Perfect! The guys loved their stay and said the rooms were so spacious and the beds slept amazingly!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Siyamthanda N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Lovely stay! Thank you for your warm welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Adrian Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 29

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 53 Berry Street, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdca9fa2c2a4e63719e63074ac3953d3e3d9fe8e6b97750d15b17362288621cc462b0a3ca46e756c190f0756040056b58e5bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 53 Berry Street Queenstown 5320 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -31.892178928674 26.880847571758
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang