Successfully reported

Garden Flat on 15th

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Anonieme gas
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Very nice, ideal for people on business who want to feel out of the city. Stayover in a quiet area, feeling safe. Wi-Fi served me well. Friendly service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nelmarie
Garden Flat on 15th
Baie dankie vir die goeie terugvoer, ons waardeer dit!

Deirdre S
Kort verblyf
4.6
Feb 2025

Suitable for a couple's overnight or short stay. Well located and value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Nelmarie
Garden Flat on 15th
Baie dankie!

Mario T
Kort verblyf
4.2
Jun 2024

Rustig. Vriendelike eienaars, oulike honde, kinders. Baie veilig en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.0
Jun 2024

Teleurgesteld en glad nie julle standaard nie. Uiters teleurstellend. Hopeloos te klein vir 2 persone. Beknop en onpersoonlik. Bed erg ongemaklik. Gesukkel met warm water wat eers op die 2de dag uitgesorteer was. Geen teken van gasheer nie. Agter in 'n deurmekaar erf.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Nelmarie
Garden Flat on 15th
Hi Maria. Jammer oor jou slegte ervaring. Ons het verduidelik dat ons solar gebruik, die area se krag was ook af weens kabeldiefstal, maar tog het ons die geyser op die BD gestel sodat hy meer aanskakel, ongeag die lading wat hy op ons sisteem plaas. Ons was die heeltyd op die perseel, ek het die kinders in die huis gehou sodat hulle julle nie steur nie en julle privaatheid het, jy het volle toegang gehad self per foon en nie een keer het julle aan ons deur geklop nie. Deur mekaar is my kind se speelgoed en boomtakke wat ons die vorige week gesnoei het en nog moes wegmaak. Fotos wys hoe groot die kamer is, daar is niks om weg te steek nie. Ek het tot sover gegaan en self julle kamer die Donderdag gediens en julle handdoeke gewas. Groete, Nelmarie

Jannie V
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Baie lekker gebly. Gardenhouse on 15th is 'n wonderlike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nelmarie
Garden Flat on 15th
Baie Dankie dat jy van ons plekkie gebruik gemaak het.

Danie En Susan R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Baie gerieflik. Vriendelike, behulpsame mense en geen beurtkrag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nelmarie
Garden Flat on 15th
Baie dankie dat Luke by ons gebly het! Julle is ‘n fees!

Albie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2023

Netjies, skoon, veilig en stil. Yskas het bietjie lawaai. Losstaande waaier maak geraas.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Nelmarie
Garden Flat on 15th
Hi Albie, dit is ‘n splinter nuwe yskas, Sal lyk na ‘n ander waaier. Dankie dat jul van ons gebruik gemaak het. Groete

Adrianné S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

It was wonderful! Very friendly and warm service. The owners are very helpful and assist in everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Excellent service. Execellent and centrally located.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nelmarie
Garden Flat on 15th
Baie dankie dat julle by ons oornag het! Ons waardeer dit so baie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nelmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 17:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 15th Avenue, Wonderboom South, Pretoria, 0084, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04c57a3c1d974f191f50faf4150bf46e456b1924cc53e9e38f10bb60cb18ce51a8d27668d27ec3e65bd355e86de3ee3949d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 15th Avenue Wonderboom South 0084 Gauteng 021 201 8901 17:00-21:00 09:00 -25.700622 28.21024

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang