Successfully reported

Garden Gate Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Michelle H
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Perfect stay. Linky is a wonderful hostess and made me feel very comfortable. It is perfectly located and the room was lovely, warm, and homely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caroline C
1 nag
5.0
Aug 2025

Restful and safe. Lovely host. Spotless room. Safe for a female solo traveller.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Very pleasant and would definitely go back. Friendly host, comfortable bed, had a nice evening.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennifer H
1 nag
5.0
Jul 2025

Very comfortable. Lovely, clean and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linky
Garden Gate Guest House
Baie dankie.

Maggie D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Stil, rustig en vreeslik netjies. Baie gerieflik, skoon en netjies. Sal dit beslis aanbeveel vir enige tipe reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linky
Garden Gate Guest House
Baie dankie.

Johanna F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Ruim, netjies, veilige parkering. Ons het baie lekker gebly, die kamers is ruim en van goeie gehalte. Die stort is baie lekker sterk. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryna D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Ons het net een nag rustig in 'n vars skoon bed geslaap. Geen geraas of geluide. Ons het baie lekker stil en rustig gebly. Ons was ook baie bly vir die tuintjie vir ons hond, Ceazar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre J
Kort verblyf
4.6
Apr 2025

Gemaklik, skoon, netjies. Baie belangrik. Baie lekker. Netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiny D
1 nag
5.0
Aug 2024

Gerieflik en gemaklik. Ons het bespreek vir my ouers. Dit is gerieflik by die hospitaal geleë en naby aan ʼn winkelsentrum. Hulle was baie tevrede met die verblyf, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Doep Du Preez D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Maklik om te kry en vriendelike ontvangs. Dankie, dit was aangenaam en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Linky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 89 Third Avenue, Newton Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e2a33752edf49956f42d432389450b1c0c8d1a8ef82cb44d6da0843a339cab712da35d04d073bc1f149e9b784f0b2f71808?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 89 Third Avenue Newton Park 6045 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.95437 25.56626

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang