Successfully reported
+21

Garden Gate Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 89 Third Avenue, Newton Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Garden Gate Guest House is in die sentrale sakekern van die Newton Park-area geleë en bied gerieflike verblyf in 'n ontspanne en vriendelike omgewing.

Die gastehuis bied 5 slaapkamers, almal met hul eie en suite-badkamers. Elke kamer is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n platskerm-TV met Gastehuisboeket DStv, en sy eie privaat ingang.

Veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek is beskikbaar. Die gastehuis het braaigeriewe en onbeperkte WiFi.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, visvang, swem en fietsry in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Michelle H
5.0
Perfect stay. Linky is a wonderful hostess and made me feel very comfortable. It is perfectly located and the room was lovely, warm, an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Caroline C
5.0
Restful and safe. Lovely host. Spotless room. Safe for a female solo traveller.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Cindy O
Saam met lewensmaat
5.0
Very pleasant and would definitely go back. Friendly host, comfortable bed, had a nice evening.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Jennifer H
5.0
Very comfortable. Lovely, clean and welcoming.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Maggie D
Besigheidsreis
5.0
Stil, rustig en vreeslik netjies. Baie gerieflik, skoon en netjies. Sal dit beslis aanbeveel vir enige tipe reis.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Linky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 89 Third Avenue, Newton Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
  • Gaste dink Garden Gate Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 89 Third Avenue, Newton Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e2a33752edf49956f42d432389450b1c0c8d1a8ef82cb44d6da0843a339cab712da35d04d073bc1f149e9b784f0b2f71808?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 89 Third Avenue Newton Park 6045 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.95437 25.56626

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang