Successfully reported
+26

Garden Inn Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Golf Street, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Garden Inn Guest House is in Modimolle en bied gerieflike selfsorg-verblyf.

Die gastehuis het eenhede wat geskik is vir 2 tot 3 gaste. Die eenhede het elk 'n dubbelbed of 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n toilet. Verder het elke eenheid ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi.

Gaste deel die gemeenskaplike kombuis wat met 'n stoof, mikrogolf, yskas en etenstafel toegerus is.

Braaigeriewe is beskikbaar. Onderdakparkeerplek word op die perseel voorsien agter 'n afstandbeheerhek.

Modimolle het voetslaanroetes, gholfbane en gaste kan plaaslike wild- en natuurreservate besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Ernest K
5.0
Baie lekker gebly. Baie lekker gebly. Diens is baie goed en vriendelik.
Okt 2025
Neline L
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam en gerieflik. Mooi plek en gerieflik naby die Hoërskool.
Sep 2025
Kayla D
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik. Vriendelike gasheer. Baie lekker gebly! Dankie vir die vriendelike ontvangs.
Jun 2025
Elsabe L
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, gemaklik, veilig en vriendelik. Ons het heerlik gebly, lieflike gastehuis, gasvrye en behulpsame gasvrou. Baie dankie.
Apr 2025
Antonette D
5.0
Lieflike oornag geriewe. Lieflike kamer en baie rustige omgewing. Personeel baie vriendelik! Ek het lekker geslaap!
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 1 Golf Street, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Gaste dink Garden Inn Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Golf Street, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4afca99fb3c8a84ce37797e43242569e0e24c8cab1239f037d25bee0f09e1d4a1fdb7fc540b90ef557607ed1af6d7f37ddb2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 1 Golf Street Modimolle 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.70607702255 28.39436352253
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang