Successfully reported
+7

Garden of Eeden

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lot 952 Mountainview, Oubaai Golf Estate, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Garden of Eeden is 'n lieflike woonstel op Oubaai Gholflandgoed in George en bied gerieflike verblyf met verhit-en-eetgeriewe. Hierdie woonstel is 'n ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers wat oornagverblyf soek.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens op versoek, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster, lugbraaier en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste het toegang tot die landgoed se geriewe wat staproetes, 'n gimnasium, 'n swembad, restaurante en gholf insluit.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Verwarmer
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Martin L
5.0
All expectations were surpassed. Excellent service and exceptionally well-equipped accommodation in a fantastic, scenic and secure loca...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Elisabeth G
Saam met lewensmaat
5.0
We will definitely come again! Very well equipped apartment with bed- and living room, recently renovated, tastefully decorated, very c...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Chris B
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike mense, wonderlike plek en 'n wonderlike tyd. Donet en Delius het ons baie tuis laat voel van die begin af. Als werk en die paar dae vakansi...
Sien meer
Jan 2025
Nadine J
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful. We had a pleasant stay. Special thank you to Donet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Emielke V
Besigheidsreis
5.0
A very comfortable stay in the picturesque and secure Oubaai golf estate. Conveniently close to George Airport, inside the picturesque,...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Donet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Lot 952 Mountainview, Oubaai Golf Estate, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Garden of Eeden het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lot 952 Mountainview, Oubaai Golf Estate, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7df243408e037c27e7b128571b6df05e7107a07b04c62cc893679dfb39e1c0b40c384d465ead65e1dc698a3e4e0f07088ab1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Lot 952 Mountainview Oubaai Golf Estate 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.043434265923 22.41442412138
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang