Garden Route Stay
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 54 Palgrave Street, George, 6529, Wes-Kaap
- Vanaf R560 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Garden Route Stay is in George se middedorp aan die voet van die Outeniekwaberge geleë en bied gerieflike vakansieverblyf in 'n gastehuis wat smaakvol versier is. Die ligging is ideaal vir diegene wat wil inkopies doen, gholfspeel en die Tuinroete verken.
Verblyf is beskikbaar 'n gesinskamer met 6 beddens en in 2 slaapsale met 6 beddens elk. Die gastehuis bied 'n gemeenskaplike sitarea, kombuis en eetarea en daar is gratis onbeperkte WiFi en sekere DStv-kanale. Die 2 badkamers het elkeen 'n bad en 'n toilet en die een badkamer het ook 'n stort.
Die gastehuis bied 'n groot vermaakarea met braaigeriewe en 'n welige tuin. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Daar is ook 2 ekstra privaat woonstelle wat ten volle toegerus is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Alinca Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 54 Palgrave Street, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Garden Route Stay het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 54 Palgrave Street, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang