Successfully reported

Garden Stay

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Duané V
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Oulikste plekkie! Ons het baie lekker gebly by Garden Stay. Oom Johannes se diens was fantasties, het land en sand met hom gesels. Hy het seker gemaak ons het alles wat ons nodig het. Die plek was maklik om te kry, en ons het baie veilig gevoel. Beddens is gemaklik en die stort is fantasties. Daar is nie 'n kombuiswasbak of oond nie, maar dit het ons glad nie gepla nie. Daar is 'n emmertjie vir skottelgoed wat mens kan uitsit om gewas te word. Die tuin is pragtig en so rustig, elke oggend met voeltjies wat sing wakker geword. Mens kan sien daar word baie goed na die plek gekyk. Ons sal die plek enigetyd aanbeveel vir mense. Baie dankie oom Johannes vir die lekker bly en gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caroline H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie gasvry. Oornagverblyf was voldoende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Awesome overnight facility! Quality linen and friendly people - will stay again. Awesome place for stay over! Lovely linen and hospitality. Will definitely use again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angela B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Absolutely the best in Middelburg EC! Absolutely the best place to stay in Middelburg EC! The most comfortable beds and everything you need for business travel or any overnight stay or longer. Great hospitality and the friendliest welcome. Glad we found this gem! Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Gasvryheid op sy beste. Baie lekker gebly, gebraai, geslaap. Skoon, netjies, gasvry en vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Heerlik gebly en geslaap. Baie lekker gebly. Alles was skoon en netjies, beddens het goeie matrasse en beddegoed, ons het heerlik geslaap. Ons is ook baie vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzabe H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Lekker huislik en mooi skoon. Lieflike beddens en beddegoed. Baie mooi skoon en baie gawe en behulpsame eienaars. Sal definitief weer daar bly as ek in daardie omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ebelie M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

‘n Aangename ervaring. Die eenheid was baie skoon, netjies en puik toegerus met alles wat 'n reisiger sal benodig. Ons het baie gerieflik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wimpie E
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Waarde vir geld. Ja, lekker gebly. Ons was alleen by die gastehuis, maar daar is 3 kamers en 1 badkamer. Daar moet melding gemaak word dat die badkamer gedeel word as daar meer mense gaan wees.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johannes Jacobus
Garden Stay
Hi Wimpie! Baie dankie vir die gawe woorde! Let wel dat die eenheid bespreek word (1, 2 of meer persone) en badkamer nie gedeel word nie. Indien daar net een van die twee beskikbare kamers in die eenheid bespreek word, word die ander kamer vir die tydperk uitgehou.

Friedhold D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Baie aangenaam. Ons het lekker gebly. Bed was nogal hard.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johannes Jacobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 113 Van Der Walt Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA276167ac2a27172bc71eea9c906617f5f42cb8201a6df97269f3620a1f3731a2d300f429fb3791149f162285738d18b8c1ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 22 5 1 5 113 Van Der Walt Street Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -31.492468404537 24.999145629523
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang