Successfully reported
+25

Garden View Inn

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Kendalstreet, Eversdal, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Garden View Inn is 'n bekoorlike tuinkothuis geleë in 'n rustige omgewing in Eversdal, Durbanville, 'n dorp omring deur plase wat wyn en koring produseer. Hierdie eenheid is binne maklike bereik van restaurante en besige stadslewe, maar is ver genoeg verwyder om 'n ontspanne wegbreek te geniet.

Dié tuinkothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n sitkamer, 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, en eetgerei en breekware. Die eetarea is ingerig met 'n etenstafel wat geskik is vir 4 gaste. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n swem in die swembad geniet, 'n ontspanne piekniek in die tuin, 'n ete in die skadu-eetarea, of gesellig rondom die ingeboude braai kuier. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Natasha / Lance Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 22 Kendalstreet, Eversdal, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Garden View Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Kendalstreet, Eversdal, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ae5698f69919e11eb987d398d824b8aeb979a549c2765430ac5842f38b30e3c6c612eb9dbdc2c29923f76b289017454f226?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 22 Kendalstreet Eversdal 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8585211 18.6486676

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang