Garden View Inn
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Kendalstreet, Eversdal, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Garden View Inn is in 'n vreedsame omgewing. Dit is 'n bekoorlike tuinkothuis in Eversdal, Durbanville, 'n dorp wat omring is deur wyn- en koringplase. Die eenheid is naby restaurante en die bedrywige stadslewe, maar ver genoeg om 'n ontspannende wegbreek te verseker.
Die tuinkothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n sitarea, eetarea en kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met 4 stoele. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan in die swembad afkoel, 'n ontspannende piekniek in die tuin geniet, maaltye in die skaduryke eetarea nuttig of lekker kuier by die ingeboude braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Natasha / Lance Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 22 Kendalstreet, Eversdal, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink Garden View Inn het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Kendalstreet, Eversdal, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang