Successfully reported
+14

Gardens Oasis

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 26 Hof Street, Gardens, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Gardens Oasis bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel in Kaapstad. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na 'n wegbreek.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplanleefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n TV en gratis WiFi.

Buite is daar 'n groot, privaat dakstoep met 'n panoramiese uitsig oor Kaapstad se ikoniese landmerke, op Tafelberg en oor die sonsondergang.

Veilige kelderparkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Onia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 26 Hof Street, Gardens, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gardens Oasis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 26 Hof Street, Gardens, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e8dd1e122604c771a79021a04dd93b9b2f4927a8792871e0cc3831e79eca90b7ffdee5d7a6fae61e661b1e7f57edaf24f49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 26 Hof Street Gardens 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 11:00 -33.934382522881 18.41115363599

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang