Gardens Oasis
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 26 Hof Street, Gardens, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Gardens Oasis bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Kaapstad, ideaal vir 'n paartjie se wegbreek.
Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis wat 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware insluit. Vir ekstra gerief is 'n wasmasjien ook beskikbaar. Die sitarea is ingerig met gemaklike rusbanke, 'n TV en komplimentêre WiFi-geriewe.
Ontspan op die ruim privaat dakterras wat ongeëwenaarde panoramiese uitsigte oor Kaapstad se ikoniese landmerke bied. Vergaap jou aan die majestueuse Tafelberg terwyl dit deur die dag van kleur verander en kyk hoe die son agter die horison van jou voorry sitplek af sak. Dit is die perfekte plek vir oggendkoffie, skemerkelkies by sonsondergang, of sterrekyk onder die Afrika-lug.
Veilige ondergrondse parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Onia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 26 Hof Street, Gardens, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Gardens Oasis het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 26 Hof Street, Gardens, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang