Gariep N1 Chalets
Beskrywing
Die chalet is 'n selfsorg-chalet met 2 slaapkamers met 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer en 3 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die chalet het 1 badkamer. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en tweeplaatstoof. Koffie- en teemaakgeriewe word vir die eerste dag voorsien. Braaigeriewe is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asseblief daarop dat daar geen kaartfasiliteite is nie en daarom moet betalings via EFT of kontant gedoen word.
Gariep N1 Chalets is troeteldiervriendelik, maar versoek asseblief dat gaste leibande saambring, net ingeval.
Die naaste winkelsentrum is ongeveer 20 km weg en sluit om 19:00 gedurende die week en 13:00 op Sondae.
Daar is 'n paar heerlike restaurante in Gariep, indien gaste verkies om uit te eet.
Let asseblief daarop dat kansellasiebeleide van toepassing is.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Eensgevonden Farm, Driekuil/Ruigtevlei, Gariepdam, 9922, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang