Successfully reported

Gariep Poplar Self-catering

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.0
Veiligheid
4.4
Carelieze V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Skoon en veilig. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Huisie is baie mooi skoon en het alles wat jy nodig het. Dit is 'n veilige gebied. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Perfek vir oornagverblyf by Gariepdam! Uitstekende, netjiese en skoon oornagverblyf met al die geriewe wat 'n mens benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angela M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Very pleasant. Check-in was easy. The unit had everything we needed. The shower head needs fixing, but otherwise everything works.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Dis 'n klein dorpie met vriendelike mense en baie om te sien en doen. Tydens verblyf het my voertuig onklaar geraak en is ingesleep Bloemfontein toe. Die eienaar het kosteloos ekstra verblyf verskaf by sy privaat woning totdat ons gehelp kon raak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois D
1 nag
4.2
Jan 2025

Gerieflike verblyf. Gerieflike verblyf. Echter, waterpomp hinderlik in die nag, steur nagrus.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Francois D
1 nag
4.0
Jan 2025

Gerieflik. Gerieflik met 'n paar reputasies wat verblyf kan verbeter.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Robert W
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2025

Fair value but far from the dam. We needed pet friendly accommodation, and the establishment was good as we were the only guests.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

June G
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2025

Was nie kamer op foto nie. Het net geslaap daar. Sal nie weer nie.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anton B
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2025

Goeie oornagverblyf. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Duane C
1 nag Saam met lewensmaat
1.6
Jan 2025

Disappointing to say the least. Not the place we booked. Was told the place was changed due to demand. Place stank. No toilet paper. It is obvious they moved someone out of their house to make a quick buck. Dont think ill use you again if this is the service provider they use.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Laurie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Berghaan Street, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6ace63c08a55088c9d0bfb77510fb907710366ceb8693f2db7ae8c187e2e2fa0c48651750f82f739a61ab982f269739bac2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 7 Berghaan Street Gariepdam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.592886626579 25.490017824537
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang