Successfully reported

Gatz Guest House

Gastehuis

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 101 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.9
Veiligheid
4.1
Tshepo P
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Awesome. Awesome! The place is good, nice, and quiet. Fantastic place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mojalefa M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Wonderful. We had a wonderful time, thanks to the staff who were friendly from the arrival until we checked out. See you soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dimakatso M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Excellent. The reception was warm and welcoming. The staff were friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lesley M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Excellent service. Our stay at the lodge was perfect! Definitely going back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Very good. Dit was baie goed en mense is vriendelik en hulpvaardig. Sal weer daar gaan oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Ideale ligging vir JARU sportbyeenkomste. Baie netjies, ons het as 'n gesin saamgereis, daar was 'n Rugby toernooi by JARU so 8 km weg, maklik om in en uit te kom, die buffet breakfast was regtig goeie kwaliteit, sal definitief weer hier kom bly vir enige sporttoere by JARU.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matlala Lessinah D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Excellent and comfortable stay. Enjoyed my stay, excellent service, courtesy excellent, great delicious breakfast. Will come back again, beautiful scenery and gardens.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Brian M
1 nag
4.4
Mei 2025

Vriendelik en behulpsaam. Vir my doeleindes was die verblyf voldoende en ek was gelukkig. Het uit hul pad gegaan om aan my behoeftes te voorsien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Mariet M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2025

Rustig. Dit was lekker, baie rustig, net die eenheid wat ons in gebly het se stort drein was bietjie verstop, die water het nie gedreineer nie en die seepbakkie houer teen die muur was los. Die buffet breakfast was uitstekend.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Paul M
1 nag Gesin met klein kinders
3.2
Feb 2025

Goed genoeg. As 'n slaapplek is dit nie te sleg nie, maar die plek kort aandag.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Thato Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 101

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 64 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plot 63 Boshoek, Old Sun City Road, Rustenburg, 0300, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUwZTk0MWQ2LWI0NGQtNDY2Ni04NTljLTJlZmQ1YTJiNjRkMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 101 5 1 4 Plot 63 Boshoek Old Sun City Road 0300 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -25.498470128389 27.08376061076
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang