Successfully reported

Gayle's Place

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Nicholas V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Really great weekend break. We had a really nice stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Wat 'n pragtige plek. Goed geleë, veilig en so gerieflik ingerig met alles wat. Baie dankie vir die pragtige verblyf met regtig alles wat mens sal nodig kry. Lekker veilig, goed geleë, en sommer 'n paar onverwagse luukshede vir die koue. Ek sal julle met liefde aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Wonderful! We had a lovely stay at Gayle's place. Everything was great!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anja P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Excellent. Stunning place, 2 bedrooms both had their own bathrooms. Stunning place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Boy B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Sit net 'n papier op wat verduidelik hoe verander jy tussen die solar en Eskom kr. Baie goed as jy alleen saam jou mense wil wees, lekker braai plek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eveleen
Gayle's Place
Dankie vir die resensie, ons waardeer alle terugvoer. Die stelsel in die huis skakel automaties oor, sonder dat die gaste enigsins iets hoef te doen. Dit is net n "inverter" wat elektrisiteit gee vir n beperkte tyd (afhangende van die elektrisiteitsverbruik). Ons ervaar dat gaste somtyds nie bewus is van die beurtkrag nie, aangesien die stelsel automaties oorskakel, en dan pas hulle nie die verbruik ooreenkomstig aan nie, wat beteken dat die stelsel vinniger uitgeput word. Ons sal verseker (as n voorsorgmaatreël) vir die gaste in die toekoms n skedule aanstuur.

Rina W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Wonderlike natuurskoon, rustigheid en veilig. Ja, het die wegbreek tydperk ongelooflik baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malcolm H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Nice safe functional home in (in a) golf estate. All good, nice clean, user-friendly home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leana M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Mooi, netjiese en veilige plek met kaggel. Ons het baie lekker hier gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caroline K
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Great home away from home. The unit was beautifully decorated and very clean and neat. Everything one needs. Great location to town and nice and secure. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fiona W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Awesome. We absolutely loved the stay at Gayle's Place, the accommodation was impeccably clean! We will certainly be back. Very restful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Eveleen Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 69

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R712, 208 Clarens Golf Estate, Clarens, 0095, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26f2c4cd88fd1106b83b9b6070f0b77cf893361850b587619cbf553a7da7d875bb51c1af3f1a1d3833ae03fa0e41b8eca7b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 47 5 1 5 R712 208 Clarens Golf Estate 0095 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.510323204031 28.432193503716
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang