Successfully reported

Gazania on Hill

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Sandy J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Ons het net een aand oorgeslaap, maar alles was perfek. Ons het baie lekker gebly. Alles wat nodig is. Baie vriendelike gashere. Veilige parkering met afstandbeheerde hek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabé P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Netjies, skoon, gerieflik, goeie kommunikasie, gasvry. Ons het heerlik gebly. Die kombuis het alles wat mens nodig het. Beskuit en oats was 'n baie welkome bonus! Linne is sag en warm. Die blyplek is netjies, skoon en baie ruim. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Heinrich K
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jun 2025

Verblyf is toeganklik en ruim. Alle nodige toestelle en geriewe beskikbaar. Verblyf was ten volle toegerus. Baie netjies en skoon. Baie gasvry ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mara S
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Okt 2025

Puik diens! Die gasvrou se diens was uitstekend. Niks was te veel moeite vir haar nie. Ons enigste kritiek is dat ons gevoel het dat die daaglikse tarief te hoog is vir wat in die eenheid aangebied word en daarom die lae stergradering vir "waarde vir geld". Ons gasvrou het egter op versoek 'n groot afslag aangebied aangesien ons vir 5 nagte bespreek het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Maretha Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Gazania Street, Welgemoed, Cape Town, Western Cape, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d7dd138bfc9e6ef6387540b22c6b0190e72a305e39e980e7dbbb4d4206e65e874b5dee3053e9042bcffc9fe772f555ada59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 35 Gazania Street Welgemoed 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.8657313 18.6248468

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang