Gazania on Hill
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 35 Gazania Street, Welgemoed, Cape Town, Western Cape, 7530, Wes-Kaap
- Vanaf R980 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Gazania on Hill is 'n stylvolle selfsorg-eenheid in die lowerryke woonbuurt Welgemoed, Kaapstad. Hierdie moderne woonstel, geleë in 'n stil, veilige woongebied, is ideaal vir alleenreisigers of paartjies wat op soek is na 'n rustige ontsnapping naby die stad se geriewe.
Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n knus slaapkamer wat met 'n dubbelbed ingerig is en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Vars linne en badhanddoeke word voorsien vir gaste se gerief.
Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuisie in wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n volledige stel eetgerei en breekware. Die oopplan-eetarea met sitplek vir 4 vloei na die ligte en lugtige sitkamer met 'n gemaklike L-vormige rusbank en 'n muurgemonteerde TV. Komplimentêre WiFi is oral in die woonstel beskikbaar.
Gaste sal die woonstel se nabyheid aan natuurroetes, Welgemoed-wynlandgoed en plaaslike eetplekke waardeer. Vir inkopies of bykomende vermaak is Tygervallei Winkelsentrum en die Bellville Gholfklub net 'n kort entjie se ry weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Maretha Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- 35 Gazania Street, Welgemoed, Cape Town, Western Cape, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Gazania on Hill het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 35 Gazania Street, Welgemoed, Cape Town, Western Cape, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang