Gecko Lodge and Cottage
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0840, Limpopo
- Vanaf R5 000 per nag (plek vir 14)
Beskrywing
Gecko Lodge and Cottage bied gerieflik gemeubileerde selfsorgverblyf vir tot 14 mense en is in die Idwala Camp-gedeelte van Mabalingwe Natuurreservaat geleë.
Die meerverdiepingverblyf bestaan uit die hooflodge en 1 kothuis. Die hooflodge beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers, terwyl die kothuis 'n slaapkamer en 'n badkamer het. Vier van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed, en die vyfde slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, asook 2 enkelbeddens. Die kothuisslaapkamer is ook ingerig met 'n dubbelbed. Die badkamers is toegerus met óf 'n stort óf 'n bad, 'n wasbak en 'n toilet, en vir gerief word linne en handdoeke voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Etes kan by die ontbytkroeg of die etenstafel geniet word, en gaste kan ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV met sekere DStv-kanale, asook onbeperkte WiFi-toegang.
Die leefarea maak oop op die hoofdek wat met braaigeriewe toegerus is, en kyk uit oor die boma-vuurput en plonspoel wat oor die reservaat uitkyk.
Die oord spog ook met 'n magdom geriewe en doendinge soos wildritte, wildkyk perde, koue en verhitte swembaddens en 'n buitespa.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Lynette Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 24
Resensies 312
Op LekkeSlaap 1 maand
Ligging
- Off the R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0840, Limpopo
- Gaste dink Gecko Lodge and Cottage het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0840, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang