Successfully reported

Gecko Units

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Anneke P
1 nag
5.0
Sep 2024

Baie lekker gebly. Sal beslis weer kom. 'n Pragtige huis en baie vriendelike gasvrou! Julle het agteroor gebuig om aan al ons versoeke te voldoen. Ons was aangenaam verras, en sommer nog met 'n see uitsig ook. Baie ruim en gerieflike huis en sentraal geleë. Sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mandi
Gecko Units
Baie dankie, Anneke! Jul is 'n lekker groep mensies en altyd welkom! Baie bly jul het jul verblyf geniet. Kom kuier gerus weer! Vriendelike groete Reneé

Dylan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Magical. Was magical and everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mandi
Gecko Units
Hi Dylan Thank you for your great review. We enjoyed having you as a guest and your friendliness was very much appreciated! You are a lovely person. You're always welcome to visit us again! Kindest regards, [Manager's Name] Manageress, Gecko Units

Vinette K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Value for money. Very helpful manageress and her husband helped carry our luggage up to the unit. Very peaceful neighbourhood. Close to shops, the sea, and the river. Beautiful, large unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mandi
Gecko Units
Good morning Vinette Thank you for the nice review and I'm so happy you enjoyed your stay. You are always welcome! Hope to see you again soon. Kind regards Reneé Botha Manageress

Ida M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2025

Ruim en lekker rustig, met deure toe. Die nabye N2 raas net bietjie met oop deure. Ons het baie lekker gebly. Dit is ruim, met genoeg kaste vir 'n langer verblyf. Ons was jammer ons het net een nag gebly, aan die einde van ons vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi M
1 nag Gesin met tieners
4.6
Apr 2025

Die rustigheid van die plek was vir my die lekkerste. Ek, my lewensmaat en ons seun het baie lekker gekuier by Gecko. Dankie vir julle puik diens en gasvryheid. Sien julle gou weer.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brian
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Wonderful stay. Wonderful stay and wonderful views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quintin V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie aangename verblyf. Baie goeie diens van die eienaars af oor 'n klein probleem, onmiddellik reggestel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kim V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Good service went out of their way. My daughter stayed there and says it's very nice and she liked the setup.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mandi
Gecko Units
Hi Kim. You are always welcome and I'm very happy that you enjoyed your stay! Congratulations with your wedding and all the best for you and your husband. Kindest regards, Reneé Botha Manageress Gecko Units

Cindy V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Fantasties. Ek was aangenaam verras. Die dame wat ons gehelp het, was baie vriendelik en baie behulpsaam. Sal beslis weer hier bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Mandi
Gecko Units
Baie dankie Cindy! Julle is pragtige en vriendelike twee mense, sowel as Slippers! Dit was 'n groot plesier om julle te kon huisves en sien daarna uit om dit weer te doen. Altyd welkom! Beste wense en groete! Reneé

Martin B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Skoon en netjies. Alles was gereed en skoon met aankoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Mandi Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 22

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 De Mist Circle, Bluewater Bay, Gqeberha, 6210, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d5cc63f249c887f8e17372dfd42740fa19991aa290d039648dd3aaf91c628f10209c2713e24c7affbd0e6ee045156969c50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 23 De Mist Circle Bluewater Bay 6210 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.8620376 25.6312674

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang