Geelbos Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R406, Geelbosfontein Farm 239 Portion 1, Overberg, 7230, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Geelbos Cottage is 'n troeteldiervriendelike selfsorgkothuis op 'n werkende plaas aan die voet van die Kleinswartberg, ongeveer 18 km vanaf Greyton en 20 km vanaf Caledon in die Overberg-streek.
Hierdie kothuis bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens bevat. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuisie met 'n tweeplaatgasstoof, eetgerei, breekware en 'n yskassie. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek waar gaste kan eet en ontspan.
Buite kan gaste 'n braaikamer met 'n ingeboude braai en 'n oordekte patio met buitesitplek geniet, wat 'n uitgestrekte uitsig oor die berge en oop plaasgrond bied. Daar is ook 'n klein plonspoel, 'n volledig omheinde tuin en toegang tot 'n nabygeleë plaasdam vir vang-en-vrylaat-baarsvisvang. Die kothuis is omring deur skape, beeste, perde en vrylopende plaasdiere in aangrensende kampe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Andra Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- R406, Geelbosfontein Farm 239 Portion 1, Overberg, 7230, Wes-Kaap
- Gaste dink Geelbos Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R406, Geelbosfontein Farm 239 Portion 1, Overberg, 7230, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang