Successfully reported
+31

Geelkop Plaashuis

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 456 geelkop farm, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag, vir 7 mense

Beskrywing

Ervaar om in die natuur te wees by Geelkop Plaashuis, geleë in Upington, Noord-Kaap. Dit is die ideale wegbreek vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Dié huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers en bied slaapplek aan 6 mense. Die eerste slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens, en die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Albei en suite-badkamers het 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf. Die sitkamer het 'n sitkamerstel en 'n kaggel.

Gaste kan uitsigte oor die wingerd- en neutplantasies geniet of die Oranjerivier, wat binne maklike bereik is, besoek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Pamela V
Saam met vriende
5.0
Heerlike plaashuis en gasvryheid. 'n Baie aangename, ruim en rustige verblyf vir twee paartjies of gesinne wat 'n plekkie soek om saam te kuier. Petra...
Sien meer
Sep 2025
Lara K
Gesin met tieners
5.0
Pragtige, rustige oornag verblyf tussen Keimoes en Upington. Geelkop was 'n rustige plaasverblyf tussen Keimoes en Upington. Die eienaars was beskikba...
Sien meer
Jul 2025
Antionette E
Gesin met klein kinders
5.0
Home away from home. The hostess went above and beyond to make us feel welcome. Supplied us with all necessary essentials. We enjoyed o...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
John V
Saam met vriende
5.0
Gerieflike plaashuis met al die geriewe, insluitend braai en hout. Geelkop Plaashuis bied uitstekende akkommodasie vir jagters en families oppad na di...
Sien meer
Aug 2024
Mano K
Gesin met klein kinders
5.0
We had a great stay. Great stay, value for money. Clean, neat, spacious and good for the soul! We loved it and will be back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Petra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 456 geelkop farm, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
  • Gaste dink Geelkop Plaashuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag, vir 7 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R 2 500
per nag, vir 7 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 456 geelkop farm, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8801cb7dbf6e3811a230f01fee257b8599274a14aec8c611529a98e2f8b2ef898cffc26001b45e9adb06e8a942d151408517?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 7 mense 12 5 1 5 456 geelkop farm Keimoes 8860 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -28.640451491339 21.054383921818

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang