Successfully reported
+27

Geelslang

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2321 Geelslang Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Geelslang bied selfsorgverblyf in 'n unieke omgewing in die gesogte Marloth Park, wat aan die Krugerwildtuin grens. Dit is die ideale wegbreekplek vir natuurliefhebbers, avontuurliefhebbers en diegene wat bloot wil wegkom van die stadslewe.

Die kothuis bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, wat gemaklik tot 4 gaste kan akkommodeer. Die kamers is elkeen ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor en suite-badkamers met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n TV en gemaklike rusbanke.

Dié kothuis maak oop op 'n patio met 'n ingeboude braai, buitesitplek en 'n plonspoel. Gaste kan dit ook geniet om te sien hoe die wild op die oewer van die Krokodilrivier bymekaarkom en olifante binne 'n paar meter van die Nasionale Park-heining wei.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Andries V
Saam met vriende
5.0
We had a great stay. Very peaceful, clean and perfect for a getaway. Excellent service. We had a great stay. Very peaceful, clean and p...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Annelize S
5.0
Heerlik gerus. Was 'n vreeslike lekker naweek. Androeette het alle reëlings getref en inligting / verwysings aangestuur. Die verblyf was heerlik. Skoo...
Sien meer
Jun 2025
Carli B
Gesin met klein kinders
4.8
Dit was heerlik en ontspannend. Dit was heerlik! Alles wat jy nodig gehad het, was daar. Die skottelgoedwasser is 'n bonus gewees.
Jul 2025
Ig V
4.8
Dit was nou lekker! Ons het saam met ons dogter daar gekuier en was heerlik verras met die netheid en volledigheid van alles. Die interaksie met die e...
Sien meer
Jul 2025
Theo V
Saam met lewensmaat
4.8
Sal definitief by Geelslang weer bespreek. Verblyf was puik gewees. Baie mooi, skoon, netjies, alles in werkende toestand. Ruim vertrekke.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Androëette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 42

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 2321 Geelslang Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Geelslang het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2321 Geelslang Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2adf8e6d9a6142e9ec9da5c4bef3823eb7c4d6b36c61c04be672f36b5c27232930b876ca5fcab3a1999750c047fe0bdfa8f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 2321 Geelslang Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.3446395 31.7787653

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang