Successfully reported

Gelukkie

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Estelle P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Die lekkerste akkommodasie op Paternoster!! Baie dankie aan Andrew. Ons het heerlik gebly!!. Die kaggel binne was 'n wenner met die dubbel bed voor die kaggel. Ons sal graag wil terug gaan in die somer en ook die klein swembadjie geniet. Die plek is netjies en skoon en baie mooi gedekoreer. Die bed en die beddegoed os ook van hoë gehalte!!. Nogmaals dankie vir 'n heerlike kuier!!. Estelle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Fantastiese eenheid en baie privaat. Ons was vriendelik ontvang deur Ruth na 2 die middag. Jy parkeer jou kar reg langs die eenheid, wat afpak baie gerieflik maak. Ons het baie lekker gebly, en sal beslis weer daar gaan bly. Luukse afwerkings, kwaliteit matras, baie privaat en hondevriendelik. Daar was 'n splash pool wat ons nie van geweet het nie, so onthou jou swembroek as jy daar gaan bly. Ons het dit baie geniet. Dankie vir jou mooi plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Beste verblyf in Paternoster. Word sterk aanbeveel. Vreeslik lekker gebly. Baie vriendelike gasheer en sy dierbaarste hond Bob.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Toets B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Lieflike plattelandse atmosfeer in mooi eenheid. Wat 'n pragtige plek! Ruim en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stanley A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Dit was die moeite werd. Ons was die naweek van 06 April by Gelukkie. Andrew, ons gasheer, was baie vriendelik en behulpsaam. Die woonstel was gerieflik, skoon en asemrowend. Ek gaan beslis terug na Gelukkie. Waarde vir jou geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colleen Busisiwe M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

A home away from home, just elevated. From the moment of arrival the host was really warm. The welcome made us feel like we are home. The accommodation was spacious, brilliantly well-proportioned and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

Luukse selfsorg akkommodasie buite die dorp. Ons het lekker gebly in Klein Gelukie. Die eenheid was luuks en het alles gehad wat jou verblyf aangenaam gemaak het. Daar is 'n trappie uit die eetkamer na die slaapkamer. Ek dink net dat "nog 'n gelukkie" die beter troeteldiervriendelike eenheid sal wees aangesien dit aan die agterkant van die plaas, eenkant is, en daar nie 'n deurloopgang met gruis voor jou eenheid is nie. Ons kan Gelukkie aanbeveel en sal weer wil gaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Beautiful. Ek kan met alle eerlikheid sê dit is die mooiste plek! Stunning verby!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Noeline B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

What a breakaway from the rat race. It's beautifully rustic. No TV to distract. Time out to chill. And the sweetest little cat, Rosie, who pops in every afternoon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Baie netjiese en rustige verblyfplek. Sal beslis weer besoek om te rus. As jy 'n wegbreek wil geniet weg van die besige stadslewe, dan is hierdie die regte plek om dit te gaan doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Andrew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Farm 31 Seemeeu Crescent, Pilgrimsrust, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY1ZmUyNDg5LTk4NDAtNDQ0Yi04OGQ0LWE4MzU2M2Y0NGZhOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 Farm 31 Seemeeu Crescent Pilgrimsrust 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -32.814340732408 17.895573728837
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang