Geluksburg, A Berg View B&B
Beskrywing
Hierdie oopplan-kamer is gemeubileer met 1 koningingrootte-bed en 1 enkelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daarbenewens het die kamers ook 'n yskassie, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Gemeenskaplike kombuis, eetkamer en sitkamer is ook beskikbaar vir diegene wat selfsorg verkies. Hierdie kamer het 'n privaat ingang en bied 'n uitsig oor die tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 3 dae voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 3 dae voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 

- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 11:00
- Adres: 38 Main Street, Geluksburg, 3036, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang