Successfully reported
+24

Geluksburg, A Berg View B&B

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 38 Main Street, Geluksburg, 3036, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Geluksburg, 'n Berg View B&B bied oornagverblyf in die klein afgeleë dorpie Geluksburg in die Noordelike Drakensberge. Hierdie verblyf is geskik vir gaste wat die rustigheid van 'n landelike ervaring geniet, aangesien dit bereik word deur 'n 20 km grondpad.

Verblyf word aangebied in 2 ruim oopplan-kamers, naamlik die Tintwa- en Sheila-kamers. Beide kamers is gemeubileer met 1 koningingrootte-bed en 1 enkelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daarbenewens het die kamers ook 'n yskassie, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Gemeenskaplike kombuis, eetkamer en sitkamer is ook beskikbaar vir diegene wat selfsorg verkies. Elke kamer het 'n privaat ingang en bied 'n uitsig oor die tuin.

Die omliggende gebied is ideaal vir stap, fietsry en perdry. Baie daaglikse uitstappies word per voertuig bereik, soos die Royal Natal Nasionale Park. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 38 Main Street, Geluksburg, 3036, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Geluksburg, A Berg View B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 38 Main Street, Geluksburg, 3036, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2c3e6c041aaaa80f7484430c8f3624e279bfa9512a7ee8a1d823270376e00ee805ef8efccbdc09d82578a528c53eaaa574b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 38 Main Street Geluksburg 3036 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -28.519888317119 29.353352331527

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang