Successfully reported
+25

Gem of the Breede

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 313 Joseph Barry drive, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 600 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Gem of the Breede is 'n bekoorlike selfsorghuis in Witsand en bied gerieflike vakansieverblyf wat perfek is vir 'n gesin of groep vriende.

Dié huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 5 smaakvol gemeubileerde slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en spog met toegang tot 'n privaat balkon met gedeeltelike see-uitsigte. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die vierde en vyfde slaapkamers elk met 2 enkelbeddens ingerig is. Die tweede en derde badkamers is elk toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit lei na die eetarea, wat 'n etenstafel met sitplek vir 8 met stoele en 'n gemaklike sitarea met 'n TV het. Die binnebraai-area is heerlik vir daardie koue winteraande.

Hierdie eiendom het 'n lieflike dek met buitemeubels en spog met 'n absoluut pragtige uitsig wat oor die Breederrivier uitkyk.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Maritsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 313 Joseph Barry drive, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gem of the Breede het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 600
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 600
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 4 600
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 313 Joseph Barry drive, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc4a12fe665630af41d15241b545f655a4af8c78e13fc18cd492502706d058f039e15f37b6b93c5940ffc59a15e748206817?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 600 per nag, vir 8 mense 4 5 1 5 313 Joseph Barry drive Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.396349826897 20.828018676145
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang