Successfully reported

Die Ou Stoor

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.1
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Chris S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Perfeksie. Wonderlike plaas atmosfeer en moderne geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elme S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Wonderlik! Alles was perfek. Dankie ook aan Trinity!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Xolisiwe P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

It was so comfortable. It was fantastic and good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nedine M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Netjies, behulpsaam en baie vriendelik. Ons het dit so baie geniet. Ons wil sommer vinnig weer ons volgende trip beplan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steven D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

We couldn't have asked for more. Our stay was truly fantastic; it was exactly everything we wanted. We will most certainly return again. The house gave us a homely feeling the minute we walked in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quinn C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Ruim, skoon en netjies, lieflike omgewing, goeie kommunikasie vanaf die eienaar. Uitstekend, stil, skoon, ruim, vriendelik met alles wat mens nodig het vir selfsorg - lieflike omgewing - genoeg plek vir my boswa. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lena V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Ontspanne en gerieflik. Lekker weg van die stad af. Die stoor is awesome, geen klagtes, mense is behulpsaam en baie vriendelik. Sal definitief nie weer by 'n ander plek gaan bly nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Quiet farm stay. Beautiful and quiet. Best if you want quiet time alone with friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette F
1 nag Besigheidsreis
4.6
Sep 2024

Mens voel baie tuis, en rustig. Pragtige en netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcelle K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Beautiful and peaceful stay! Stunning place, spacious rooms and well equipped with everything that you will need. Beautiful decor and very clean and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 3 500
per nag, vir 10 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 3 500
per nag, vir 10 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brakfontein Farm, Swartruggens, 2835, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a2c585a8db18c99bbf0218f726fac96e57f042ae9a4a76fa36bd693860926f097086779cfdd1a001441566ce66822ba6edc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag, vir 10 mense 22 5 1 5 Brakfontein Farm Swartruggens 2835 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.66257330707 26.704105428776
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang