Successfully reported

Gemstone Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 102 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Marzelle S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Een nag oornag, met 3 tieners. Skoon netjiese verblyf. Baie vriendelik ontvang, en baie lekker gebly. Foto van kamers was 'n ware weerspieël van kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tina
Gemstone Guest House
Baie dankie, Marzelle, vir jou mooi woorde. Dit was so lekker om julle en die tieners hier te hê. Ons is bly julle het dit geniet, en hoop ons kan julle gou weer bederf met ’n gesellige kuier by ons. Gemstone Bestuur

Cindy P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Ongelooflik gasvry en behulpsaam - dankie vir die braaigeriewe en ekstra stoele! Heerlik - ongelooflik gasvry!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tina
Gemstone Guest House
Baie dankie, Cindy vir jou hartlike terugvoer. Dit was vir ons ’n plesier om te help sodat julle gemaklik kon wees. Ons is bly julle het die braaigeriewe en ekstra stoele geniet – ons hoop om julle gou weer te sien. Groete, Gemstone Bestuur

Pieter P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ontspanne en rustig. Sal beslis weer gaan kuier. Ons is baie tevrede met Gemstone Guest House. Ons het lekker gebly en die atmosfeer is heerlik. Mens ontspan behoorlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Comfortable, attentive. Friendly, helpful, comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Geert S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2025

Enjoyable. Comfortable. Value for money. Very enjoyable experience. The staff were kind, helpful and passionate about their work. Would definitely stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deriek S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Excellent. Baie lekker gebly en sal weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jani N
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Jun 2025

Comfortable, good value for money and satisfactory. We were satisfied with our stay. There are a few things in the room we would like to point out to be upgraded or added. The shower head is very poor and I would recommend replacing it. A dish cloth would be nice to add if guests would like to wipe off any surfaces like the dining table. I would also recommend the guesthouse to add pictures of all the rooms as there are only two pictures, which do not represent the whole unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Tina
Gemstone Guest House
Goeiedag Jani Baie dankie vir die review, ons waardeer dit. So kan ons dinge net verbeter vir u volgende verblyf by ons. Ons sal werk maak van die punte wat u uitgewys het. Ons wil ook net van ons kant af sê dankie dat u ons gekies het en sal julle familie beslis aanbeveel by enige ander gastehuis. Groete Tina Ruppersburg

Louan V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2025

Heerlik! Goed geleë, uitmuntende diens, ontbyt pakkie gekry oor ons vroeër moes ry.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Tina
Gemstone Guest House
Liewe Louan, Wat ’n vreugde om julle hier te hê! Dankie dat julle die tyd geneem het om so mooi terugvoer te gee. Ons is bly die ligging en diens het vir julle gewerk en dat die ontbytpakkie kon help met die vroeë vertrek. Hoop ons paaie kruis weer gou! Groete Gemstone Bestuur

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2025

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Apr 2025

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tina
Gemstone Guest House
Beste Fanie, baie dankie dat julle julle gedagtes met ons gedeel het. Ons is jammer dat julle gevoel het die standaard van die blyplek het bietjie afgeneem sedert julle laaste besoek. Ons waardeer al julle opmerkings – van die oondbak en eetgerei tot die braairooster en toilet – en wil julle laat weet dat ons alles nou uitgesorteer het om te verseker dat dit nie weer 'n probleem is nie. Dit is vir ons belangrik dat elke gas 'n gemaklike en aangename ervaring het, en ons hoop om julle in die toekoms weer te kan ontvang vir 'n probleemvrye en heerlike kuier. Vriendelike groete, Christa, Gemstone bestuur.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Tina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 102

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 825
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 825
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 825
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 39 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Redelinghuys, Flamwood, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8d123b498ccb033fa171c6db8af058ce47abebe1a3b35725881159b402b4c6a7bd2f44f3f5a47d542a1e63dc91e9f74fd53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R825 per nag (plek vir 2) 102 5 1 5 15 Redelinghuys Flamwood 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.84540803555 26.683896460679
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang