Successfully reported
+83

Gemstone Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 39 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Redelinghuys, Flamwood, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Vanaf R825 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Gemstone Guest House is in Klerksdorp geleë, net 'n kilometer van die N12 Diamantroete af. Gemstone Guesthouse is die perfekte wegbreekplek vir die beste gerief en bekostigbare huislikheid. Die vriendelike atmosfeer is ewe aantreklik vir die sakereisiger en die vakansiereisiger.

Die gastehuis beskik oor 13 kamers en 4 selfsorg-eenhede met slaapplek vir altesaam 37 gaste. Kamergeriewe sluit lugversorging, gratis WiFi, DStv met sekere kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kombuisie toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas, borde asook toiletware en handdoeke in.

Geriewe op die perseel sluit 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, veilige parkeerplek op die perseel, manjifieke tuine en daar is 'n rookarea buite in.

Gemstone Guest House is naby Virgin Active, 'n hospitaal, restaurante, Matlosana Mall, wildkykervarings asook 2 verskillende gholfbane geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 102 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Marzelle S
Gesin met tieners
5.0
Een nag oornag, met 3 tieners. Skoon netjiese verblyf. Baie vriendelik ontvang, en baie lekker gebly. Foto van kamers was 'n ware weerspieël van kamer...
Sien meer
Aug 2025
Cindy P
Gesin met tieners
5.0
Ongelooflik gasvry en behulpsaam - dankie vir die braaigeriewe en ekstra stoele! Heerlik - ongelooflik gasvry!
Jul 2025
Pieter P
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspanne en rustig. Sal beslis weer gaan kuier. Ons is baie tevrede met Gemstone Guest House. Ons het lekker gebly en die atmosfeer is heerlik. Mens ...
Sien meer
Des 2024
Marise B
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike gastehuis met uitstekende diens. Baie lekker gebly. Hulle is baie vriendelik en akkommoderend.
Des 2024
Lorraine J
Gesin met klein kinders
5.0
Baie netjies. Ons sal beslis weer van hul dienste gebruikmaak. Baie lekker gebly. Baie veilig.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Tina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 102

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 15 Redelinghuys, Flamwood, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Gaste dink Gemstone Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 825
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 825
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 825
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 39 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Redelinghuys, Flamwood, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8d123b498ccb033fa171c6db8af058ce47abebe1a3b35725881159b402b4c6a7bd2f44f3f5a47d542a1e63dc91e9f74fd53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R825 per nag (plek vir 2) 102 5 1 5 15 Redelinghuys Flamwood 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.84540803555 26.683896460679
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang