Successfully reported

Genade Grond

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Melanie V
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Pragtige mense, stylvolle verblyf! Dit was 'n groot voorreg om by die pragtige akkommodasie te bly. Ons het voertuig moeilikheid gekry oppad. En die bestuur en eienaar het uit hulle pad gegaan om ons te help! Pragtige mense, stylvolle verblyf en asemrowende mooi omgewing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

A very quiet place of solitude. Lovely and serene location. We were running late to arrive; however, the host and staff were very supportive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanja H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Pragtige huisie met alles wat mens benodig. Die huisie is so keurig, kreatief en smaakvol gemeubileer! Mens voel sommer spesiaal met al die toerusting en linne wat van goeie kwaliteit is - en die bed het so lekker geslaap! Die kombuis is kompak maar het alles wat mens benodig, en daar is goeie kwaliteit kombuisware. Die ligging is mooi, 'n entjie van die plaashuis met veldblommetjies (ons was in veldblomseisoen daar) oral. Dis 'n lekker plekkie met stilte en waar mens werklik kan uitspan en ontspan. Dis op die pad na die Wildeperdehoekpas, ons het 'n groot sirkel gery oor die pas en deur Skilpad tot terug by Nama Nooi huisie, dit was 'n lekker dag-uitstappie. Kommunikasie met die gasvrou was aangenaam en breedvoerig. Perfekte verblyf vir 'n stop op 'n Namakwaland toer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danielle P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Relaxing and peaceful. The stay was amazing with the most beautiful views. Being in between nature and having no pollution (light, sound and others) from the city made us feel as if we were taking a breath of fresh air for the first time in a while.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Very comfy accommodation with spectacular surroundings. Perfect flowery getaway. Simply amazing, the location's beauty and isolation stood out the most, along with the amazingly cozy Namanooi cottage with all the necessities one required for a getaway in the countryside. Easily accessible, friendly staff while maintaining full privacy. Close proximity to the Namakwaland National Park.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Luuksheid op 'n plaas. Genadegrond is die oulikste plekkie met die mooiste uitsig. Daar vind jy sielsvrede met die smaakvolste dekor en gemak. Ek was so beïndruk met dié huisie, ons sal vir seker teruggaan hierdie keer net meer voorbereid, want daar is braaigeriewe en kookgeriewe. Jy voel of jy op 'n plaas kuier, eintlik doen jy, net heel op jou eie. Ons het ook tussen die blomme gaan stap. Genadegrond is waar jy jouself weer vind.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Would go back any day. Fantastic cottage. Loved our stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lenelde B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Beautiful place, we could've stayed longer. Very nice and clean, full kitchen. Comfortable, clean and spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Fantasties! Uitstekend! Van die beste wat ons al by gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Absolutely spectacular! Absolutely perfect! I don't think there are enough stars to rate Genade Grond - the accommodation was spectacular! If you are there to see the flowers, star gazing or just wanting to get away, Genade Grond offers this all in a nutshell! The unit is spacious, private, modern, tasteful and well equipped - there is nothing lacking. It is all off grid - there is no TV and reception is limited, which is perfect if you want to "get away" from it all and just enjoy the surroundings with the various walking trails to explore. I would highly recommend this accommodation to anyone travelling in the area - it is well worth an overnight or long-term stay - you will not be disappointed. The hosts were friendly, helpful and gracious!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sylvie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 3 maande

Vanaf
R 995
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 995
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 995
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N7, Grace Ground Farm Gedeelte 18, Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d7bd387270e1ef395c5b6e586d248d5f45e9df9c445221cce702bb42966e29e4297eb3612133c65cba6d9bf7440f53397a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 N7 Grace Ground Farm Gedeelte 18 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.854817000726 17.778504097724
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang