Genade Selfsorg Eenhede
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Perth Street, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Vanaf R850 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Genade Selfsorg Eenhede is op die strandfront in die kusdorpie Port Edward aan die Suidkus geleë. Selfsorgverblyf word in 2 woonstelle gebied. Die Suidkus ondervind tans wateronderbrekings maar Genade Woonstelle maak gebruik van eko-vriendelike waterstelsels wat beteken dat die woonstelle altyd water sal hê
Genade 1 beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en ingeboude kaste. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens, 'n dubbelslaapbank en 'n aangrensende badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die tweede badkamer het 'n toilet. Die woonstel het 'n platskerm-TV en sitplek. Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, breekware en eetgerei. Die woonstel het sy eie ingang wat lei na die gemeenskaplike geriewe wat 'n swembad, uitkykdek, braai-area en strand insluit. Die woonstel het ook sy eie privaat braaigeriewe buite die woonstel.
Genade 2 beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, lugversorging en die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelslaapbank. Die oopplan-leefarea het 'n kombuis en 'n sitarea. Die sitarea het 'n platskerm-TV en sitplek. Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, breekware en eetgerei. Die woonstel het sy eie ingang wat lei na die gemeenskaplike geriewe wat 'n swembad, uitkykdek, braai-area en strand insluit. Die woonstel het ook sy eie privaat braaigeriewe buite die woonstel.
Elke woonstel het sy eie ingang wat lei na die gemeenskaplike geriewe wat 'n swembad, uitkykdek, braai-area en strand insluit.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Karien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 46
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Perth Street, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Genade Selfsorg Eenhede het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Perth Street, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang