Genevieve MCC and Farm Cottages
Beskrywing
Eagle Owl Cottage bied slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer en 'n tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens, wat van 'n aparte badkamer gebruik maak. Albei badkamers is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Dié kothuis beskik ook oor 'n oopplan-sitkamer en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n 4-plaat-kookplaat en yskas. Daar is ook 'n lieflike stoep om die uitsigte van golwende groen gras wat oor die Botrivier en berge uitkyk te geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Daar is 'n 800 m grondpad wat na die eiendom lei, en dit is geskik vir die meeste voertuie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Peacock Cottage het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Altwee slaapkamers het 'n en suite-badkamer. Die kothuis het 'n oopplan-leefarea met 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n vierplaatstoof, yskas en 'n kaggel. Daar is ook 'n lieflike stoep met 'n pragtige uitsig oor die Botrivier en op die berge.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Daar is 'n 800 m grondpad wat na die eiendom lei, en dit is geskik vir die meeste voertuie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Genevieve MCC at Klein Botrivier Farm, Karwyderskraal Road, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang