Genot
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Strandloper Avenue, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Genot is 'n selfsorg-tuinkothuis wat op die eienaar se perseel in Stillbaai geleë is. Ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf, naby die rivier en strand, en ander geriewe.
Die kothuis het sy eie ingang en is volledig gemeubileer en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens, met 'n bad en stort, wasbak en toilet in die badkamer. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is volledig toegerus en beskik oor 'n yskas; 'n mikrogolfoond; 'n oond met 'n stoof; 'n wasmasjien; en ingeboude kaste met eetgerei en ander toebehore.
Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n slaapbank, asook 'n slim-TV. Privaat braaigeriewe is buite die kothuis beskikbaar om te gebruik, en daar is ook parkeerplek vir 1 voertuig op die perseel. Die eiendom is stapafstand vanaf die rivier en strand, asook 'n kort entjie se ry of stap vanaf verskeie winkels, restaurante en ander geriewe.
Vanaf begin Desember tot 2 Januarie word 'n bespreking van 'n minimum van 10 opeenvolgende nagte vereis.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Leone Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 17 Strandloper Avenue, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Genot het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Strandloper Avenue, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang