Successfully reported
+25

George Country Resort

Spesiale Aanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 1 Des 2025 tot 15 Des 2025.

  • Kapasiteit: 702 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knysna Road, George, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R450 R300 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

George Country Resort is geleë in die hartjie van die Tuinroete, halfpad tussen Kaapstad en Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is die perfekte bestemming vir diegene wat 'n vakansie weg van die besige stadslewe soek.

Verblyf word aangebied in selfsorg-chalets, kampeer- en karavaanstaanplekke, sowel as rugsakreisigers. Elke chalet is gemeubileer met gemaklike beddens en toegerus met 'n kombuis met 'n yskas, 'n stoofplaat en 'n mikrogolfoond. Daarbenewens beskik dit oor 'n TV met OpenView, 'n badkamer met 'n stort en privaat braaigeriewe. Alle kamers, behalwe die kampeerplekke, sluit beddegoed en handdoeke in. Behalwe vir rugsakreisigers, is beddegoed ingesluit, maar handdoeke is uitgesluit.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Jan L
5.0
Dit was baie rustig en ontspanne. Kinders het hulself baie geniet. Behalwe vir die reën, was als puik.
Okt 2025
Mylene S
5.0
Fantastiese naweek en perfekte ligging. Die vriendelike en effektiewe manier waarop die personeel dinge gedoen het, het ons verblyf vergemaklik en lek...
Sien meer
Okt 2025
Nadine B
Gesin met klein kinders
5.0
Netjiese verblyf met vriendelike en behulpsame personeel. Baie lekker gebly. Hulle moet dink aan wasmasjiene wat self gebruik kan word asb. Ongemaklik...
Sien meer
Okt 2025
Micaela S
5.0
Asemrowend! Was awesome, sal definitief weer gaan.
Sep 2025
Vernon V
Saam met lewensmaat
5.0
Bomtastic. Ek het baie lekker gebly, ek kom weer.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Lola Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Knysna Road, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink George Country Resort het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R450
R 450 R 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R450
R 450 R 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf R450
R 450 R 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 702 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knysna Road, George, 6530, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA492031b2ba784abc7fc30accdb8a639374f59091861e99f51072fc7abb1be44f2f97a6bae9dbdc34584a805b93f42ab486a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R450 nouVanaf R300 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 Knysna Road George 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.993280437877 22.519567229499
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang