Successfully reported
+9

George Hay Hideaway

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 50 Westmeath Road, Parkview, Johannesburg, 2193, Gauteng
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

George Hay Hideaway is in Parkview, Gauteng, geleë en bied hoëgehalte-verblyf, perfek vir sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n gemaklike verblyf. Parkview is 'n plek waar tyd stilstaan, wat 'n geleentheid bied om te ontspan, te verfris en met die natuur te skakel.

Die knus kothuis bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, sowel as eetgerei en breekware. Die sitkamer is gemeubileer met gemaklike rusbanke en 'n TV, asook gratis WiFi. Daar is ook 'n studeerkamer met 'n lessenaar. Die eenheid is toegerus met sonpanele om kragonderbrekings te vermy.

Buite het gaste eksklusiewe toegang tot 'n braai-area. Gedurende die somerdae wag 'n verfrissende swembad op gaste, wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied. Veilige parkering word vir gaste voorsien.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Verwarmer
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 50 Westmeath Road, Parkview, Johannesburg, 2193, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 50 Westmeath Road, Parkview, Johannesburg, 2193, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ed7c3f447eeb940193f942909e2cf0d8b245fa0a6c1598254a43a2dcb7443896d11fd9b25801fbe489713cc269c033f02f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 50 Westmeath Road Parkview 2193 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.1644443 28.0234087

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang