George’s Valley Lodge
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 71 George’s Valley Road, Tzaneen, 0850, Limpopo
- Vanaf R1 010 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Geleë net buite Tzaneen op die skilderagtige George's Valley-pad, bied George's Valley Lodge 'n rustige toevlugsoord omring deur landerye, welige plantegroei en asemrowende berguitsigte. Of dit nou vir sakereise, 'n paartjie se toevlugsoord of 'n gesinsvakansie is, hierdie rustige bestemming bied die ideale wegbreek.
Die lodge bestaan uit 6 kamers wat elk tot twee volwassenes kan akkommodeer. Elke kamer het lugversorging en 'n en suite-badkamer. Daarbenewens is die kamers toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n slim-TV, gratis WiFi en 'n privaat patio met toegang tot die tuin en swembad.
Sentraal geleë, het gaste toegang tot die Tzaneendam Natuurreservaat, Agatha Bush-reservaat, Woodbush-reservaat en die Magoebaskloofpas in die omgewing, terwyl dit ook slegs 5 km van die middestad met plaaslike winkels en geriewe af is.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 71 George’s Valley Road, Tzaneen, 0850, Limpopo
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 71 George’s Valley Road, Tzaneen, 0850, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang