Successfully reported
+9

Georgian Blue

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Tarentaal Street, Denver Park, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R899 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Georgian Blue is 'n klein tuinwoonstel wat vas is aan die eienaars se huis in George. Die woonstel is ideaal vir diegene wat op soek is na korttermynverblyf.

Dié rookvrye-woonstelletjie grens aan die hoofhuis en het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n instap-stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n kombuis met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware. Gratis tee, koffie en beskuit word voorsien. Dis veilig om die kraanwater te drink.

Verder is daar WiFi en 'n MiBox-TV. Daar is 'n klein tafel in die binnehof met plek vir 2 en veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Die eenheid is in 'n boomryke woonbuurt en is naby winkel, hospitale, restaurante, Garden Route Mall en George Lughawe. Vervoer van die lughawe af kan vooraf reël word.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Philip D
Besigheidsreis
5.0
Heerlik! Baie dankie vir die gasvryheid tydens my verblyf. Die kamer is gemaklik ingerig met alles wat 'n mens benodig vir 'n aangename verblyf. Ek sa...
Sien meer
Jul 2025
Rene S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goed! Die gasvroue was gaaf en besorg toe ek laat gekom het. Hulle het my geskakel en ek het dit baie waardeer.
Des 2024
Tinus D
Saam met lewensmaat
5.0
Just what we wanted. It was clean, comfortable and the host was just a WH away to assist.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Karin M
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek skoon en netjies, beste gasvrou. Heerlik en rustig gebly, dankie.
Sep 2024
Ronitha V
Gesin met klein kinders
5.0
Beste en mooiste ooit. Ons het baie lekker gebly.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Kay Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 21 Tarentaal Street, Denver Park, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Georgian Blue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 899
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 899
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 899
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Tarentaal Street, Denver Park, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvObWUybcJ951Npoh42sx33O8BTMGrVaMuQPE7f3hcMZ8ILlmet?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R899 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 21 Tarentaal Street Denver Park 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.958519379904 22.484619666098
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang