Successfully reported
+9

Georgian Blue

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Tarentaal Street, Denver Park, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R899 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Georgian Blue is 'n huislike kompakte tuinwoonstel verbonde aan die gasheer se huis en is in George geleë. Die eiendom is 'n ideale oornagplek vir gaste wat kortverblyf benodig.

Hierdie rookvrye woonstel is aan die hoofhuis gekoppel en bestaan uit 1 slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed gemeubileer is, en 1 badkamer met 'n instapstort, toilet en wasbak. Die woonstel beskik ook oor 'n kombuisie met hitte- en eettoebehore soos 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster, ketel, breekware en eetgerei. Komplimentêre tee, koffie en beskuit word voorsien en kraanwater is veilig om te drink.

Boonop het die woonstel gratis WiFi-internet en MiBox-TV. Gaste kan gebruik maak van 'n klein binnehof met 'n 2-sitplektafel, en die eiendom het parkeerplek van die straat af.

Die instansie is gerieflik geleë in 'n lowerryke woonbuurt met maklike toegang tot winkels, restaurante, hospitale, die Garden Route Mall en George-lughawe. Lughawe-transfers kan met voorafkennisgewing gereël word.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Philip D
Besigheidsreis
5.0
Heerlik! Baie dankie vir die gasvryheid tydens my verblyf. Die kamer is gemaklik ingerig met alles wat 'n mens benodig vir 'n aangename verblyf. Ek sa...
Sien meer
Jul 2025
Rene S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goed! Die gasvroue was gaaf en besorg toe ek laat gekom het. Hulle het my geskakel en ek het dit baie waardeer.
Des 2024
Tinus D
Saam met lewensmaat
5.0
Just what we wanted. It was clean, comfortable and the host was just a WH away to assist.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Karin M
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek skoon en netjies, beste gasvrou. Heerlik en rustig gebly, dankie.
Sep 2024
Ronitha V
Gesin met klein kinders
5.0
Beste en mooiste ooit. Ons het baie lekker gebly.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Kay Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 21 Tarentaal Street, Denver Park, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Georgian Blue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 899
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 899
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 899
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Tarentaal Street, Denver Park, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvObWUybcJ951Npoh42sx33O8BTMGrVaMuQPE7f3hcMZ8ILlmet?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R899 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 21 Tarentaal Street Denver Park 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.958519379904 22.484619666098
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang