Gerda's Place
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 24 Dolfyn Avenue, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 100 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Gerda's Place is 'n baie privaat selfsorgwoonstel met sy eie ingang en braai-area in St Lucia in KwaZulu-Natal. Dit is perfek vir 'n klein gesin wat op soek is na verblyf naby 'n hele klomp geriewe.
Die woonstel beskik oor 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n driekwartbed en stapelbed in 'n slaaphoekie. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Handdoeke is teen 'n minimale koste beskikbaar of gaste kan hul eie saambring. Die kombuis is ten volle toegerus en het 'n yskas-vrieskas, oond, mikrogolfoond, ketel en oorgenoeg kasplek. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv, gratis WiFi, lugversorging en skuifdeure wat na die onderdak-vermaakarea en -parkeerplek lei.
Sonkrag word tydens beurtkrag gebruik.
Gaste kan die lugversorging, braaigeriewe, lieflike tuinarea en parkeerplek agter toesluithekke benut terwyl hulle by Gerda's Place kuier. Dit is net 'n kort entjie se ry van verskeie winkels en restaurante. Die strand is sowat 3 km van Gerda's Place af.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Slaapsaalbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Gerda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 95
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 24 Dolfyn Avenue, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Gerda's Place het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 24 Dolfyn Avenue, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang