Successfully reported
+15

Ghoma Lodge

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 66, R30, Klerksdorp, 2570, Noordwes
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Ghoma Lodge is op 'n kleinhoewe geleë wat op die R30 en net 2 km buite Klerksdorp geleë is.

Die lodge bied verblyf in 6 en suite-kamers wat met dubbelbeddens ingerig is. Elke kamer is toegerus met lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met hotelboeket-DStv-kanale. Komplimentêre toiletware word voorsien. Alle kamers het hul eie privaat ingange.

Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar teen 'n ekstra koste. Gaste kan van die gemeenskaplike braaigeriewe gebruik maak. Veilige parkeerplek word voorsien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Chantelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Portion 66, R30, Klerksdorp, 2570, Noordwes
  • Gaste dink Ghoma Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 66, R30, Klerksdorp, 2570, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7beb82a53a3210fb77e15151451ade233c1e1cc65d1303753b33882c00cfbe026b7f7fbcc00b233c07b7227a6729c0c74e60?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Portion 66 R30 2570 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.825585851192 26.626189328665
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang