Successfully reported

Giardino @ 194

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 116 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gert D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Heerlik rustig en die kamer was silwer skoon, gasheer baie vriendelik en die ont. Heerlik rustig en die kamer was silwer skoon, gasheer baie vriendelik en die ontbyt was heerlik. Beslis waarde vir geld, sal weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clementene Megan F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Amazing place with friendly owners and a delicious breakfast, a true hidden gem. Absolutely amazing! The owners are so friendly and welcoming, and the breakfast was delicious. Such a beautiful place, truly a hidden gem. I’ll definitely be recommending it to family and friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melani S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Baie mooi en skoon, sal beslis aanbeveel. Dit was heel aangenaam. Baie mooi, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Boipelo J
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

The best experience. The best hospitality ever, which was above and beyond my expectations. I really enjoyed my stay there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Surette M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Vrystaat juweel! Heerlike oornag. Die beddens is goeie kwaliteit en ons het lekker uitgerus. Riaan het spesiale moeite gedoen met ons versoeke. En daar was alles wat ons nodig gehad het. Ons sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michell G
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Fantasties. Wat 'n onbeskryflike wonderlike ondervinding. Henry se warm en vriendelike gasvryheid het ons verblyf ekstra spesiaal gemaak. Die gastehuis en tuin is absoluut asemrowend mooi, en ons kamer was pragtig, skoon en gerieflik. Sal beslis weer by hulle gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicholas B
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jul 2025

Enjoyed the stay. It was a quick overnight. Great value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee-ann S
1 nag
4.8
Jun 2025

Amazing stay. Amazing stay, beautiful place and great hosts. Will gladly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glen B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie lekker. Baie, baie lekker gewees. Eienaars so vriendelik. Baie goeie waarde vir geld. Ontbyt was unreal. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abrie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie goed, dankie. Dit is en bly 'n voorreg om daar te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Riaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 116

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 194 Long Road, Bedelia, Welkom, 9459, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhkN2E0NzIyLWNjMTMtNGFlYS1iMjc0LTA5NjQwYTZhN2MzMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 116 5 1 5 194 Long Road Bedelia 9459 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.98207 26.71

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang