Successfully reported
+18

Dusk 2 Dawn Self-Catering

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Mopanie Street, Parow, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 1)

Beskrywing

Dusk 2 Dawn Self-Catering bied bekoorlike verblyf wat onder die hoofhuis in Kaapstad geleë is en is die perfekte keuse vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek vir sake- en ontspanningsdoeleindes. Dit is op dieselfde perseel geleë waar die eienaar woon, wat 'n gerieflike en verwelkomende verblyf verseker.

Dusk 2 Dawn Self-Catering 1 is 'n eenslaapkamerwoonstel wat deur sonkrag aangedryf word en kragtoevoer verskaf in gevalle van kragonderbrekings. Dit het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed en maak gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n sentraal geleë ontbyt-eiland met stoele. Die aangrensende sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die skuifdeure lei uit na die patio met toegang tot die swembad en braaigeriewe. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir gaste en gaste het 'n aparte tuintoegang.

Dusk 2 Dawn Self-Catering 2, 'n bekoorlike gastesuite met sy eie aparte en privaat ingang, is op dieselfde erf geleë waar die eienaar in Kaapstad woon. Die sonkrag-aangedrewe eiendom is die ideale keuse vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek vir sake- en ontspanningsdoeleindes.

Hierdie 1-slaapkamer-eenheid het slaapplek vir 1 gas en is ingerig met 'n enkelbed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik ook oor 'n TV met Netflix en DStv. Gaste het toegang tot gratis WiFi.

Die maak oop na die patio met sitplek buite. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir gaste en gaste het 'n aparte tuintoegang.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Adele V
5.0
Spesiale mense wat uit hul pad sal gaan om jou te help! Baie dankie! Gasvryheid was tops. Verblyf uitstekend. Sal altyd my eerste keuse wees indien ek...
Sien meer
Sep 2025
Corrie V
5.0
Gerieflik. Baie vriendelike ontvangs deur gasheer en het uit hul pad gegaan om my welkom te laat voel. Sal beslis in die toekoms weer van die dienste ...
Sien meer
Aug 2025
Gerald V
Besigheidsreis
5.0
Great value for money. Excellent location with great views. The unit provides everything you need for your stay. Clean, neat and tidy. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Abigail D
5.0
Good. Welcomed by Vince, a pleasant and friendly host. Comfortable and well-maintained accommodation. Will definitely return.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Thoriso R
5.0
A heartfelt thank you for your kindness and support. I wanted to take a moment to sincerely thank Vince for your kindness, support, and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Vince Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 1 Mopanie Street, Parow, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dusk 2 Dawn Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 1)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 1)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Mopanie Street, Parow, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3a782bb460523c3616a49ed090c03becb7cb8945d320d0397b6117ae60895f44e26ba0a57f9c5c39fd0c8bf46ac4db129ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 1) 16 5 1 5 1 Mopanie Street Parow 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.8768489 18.5833427

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang