Gifted Garden Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 46b Buitekant Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Gifted Garden Cottage is 'n pragtige selfsorgkothuis met 'n aparte ingang op die eienaar se erf in die hartjie van Swellendam. Dit spog met 'n welige, groen tuin vol kwetterende voëls en is ideaal vir 'n rustige wegbreek.
Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed met skoon, wit linne en lei direk na die voorste stoep. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oulike leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en 'n etenstafel toegerus is. Die kombuis lei na 'n knus sonkamer met gemaklike sitplek. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi.
Gaste het ook toegang tot 'n tweede eetarea, 'n buitebraai en veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Susan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 46b Buitekant Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Gaste dink Gifted Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 46b Buitekant Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang