Gilcrest Place Guest House
Beskrywing
Dié grondverdiepingsuite het 'n uitsig oor die tuin, 'n privaat ingang en is geskik vir 2 gaste. Die suite het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en 'n toilet. Toiletware en strandhanddoeke word voorsien. Die suite het 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe met beskuit, 'n Nespresso-koffiemasjien en 'n yskassie. Gratis sjerrie word voorsien en gaste kan op die stoep ontspan. Klein honde kan op versoek in hierdie suite geakkommodeer word teen ekstra koste.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 10 bly gratis.
Kinders tussen 11 en 18 betaal R650.
Gilcrest Place Guest House is 'n rookvrye instansie.
Klein honde kan in die CLamshell-suite geakkommodeer word of op versoek in die Lookout-suite, teen R200 ekstra.
Let asb. dat dele van die verblyf via trappe bereik word en dit mag moontlik nie geskik wees vir klein kinders, bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.

Die eenheid bied see-uitsigte vanaf die eerste verideping. Die eenheid het 'n privaat ingang en lei na 'n balkon. Dis geskik vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Toiletware en strandhanddoeke word voorsien. Die suite het 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe met beskuit, 'n Nespresso-koffiemasjien en 'n yskassie. Gratis sjerrie word voorsien en gaste kan op die balkon ontspan met 'n lieflike see-uitsig. Klein honde kan op versoek in hierdie suite geakkommodeer word teen ekstra koste.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 10 bly gratis.
Kinders tussen 11 en 18 betaal R650.
Gilcrest Place Guest House is 'n rookvrye instansie.
Klein honde kan in die CLamshell-suite geakkommodeer word of op versoek in die Lookout-suite, teen R200 ekstra.
Let asb. dat dele van die verblyf via trappe bereik word en dit mag moontlik nie geskik wees vir klein kinders, bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dompel jouself in die ultieme kuswegbreek met ons Wittebroodsuite met sy eie privaat balkon wat asemrowende uitsigte oor die see bied. Hierdie grasdaksuite is ontwerp vir gaste wat luuksheid, gemak en rustigheid by die see soek. Ideaal vir 'n paartjie wat 'n spesiale geleentheid wil vier. Die kamer is met groot aandag aan detail versier en het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-stort en 'n antieke bad. Dit is net 4 minute se stap van die strand af en die lieflike Oyster Lounge is gerieflik langsaan geleë.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 10 bly gratis.
Kinders tussen 11 en 18 betaal R650.
Gilcrest Place Guest House is 'n rookvrye instansie.
Klein honde kan in die CLamshell-suite geakkommodeer word of op versoek in die Lookout-suite, teen R200 ekstra.
Let asb. dat dele van die verblyf via trappe bereik word en dit mag moontlik nie geskik wees vir klein kinders, bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 10 bly gratis.
Kinders tussen 11 en 18 betaal R650.
Gilcrest Place Guest House is 'n rookvrye instansie.
Klein honde kan in die CLamshell-suite geakkommodeer word of op versoek in die Lookout-suite, teen R200 ekstra.
Let asb. dat dele van die verblyf via trappe bereik word en dit mag moontlik nie geskik wees vir klein kinders, bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 8 Koenibos Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang