Successfully reported
+53

Ginas Geluksburg

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 4 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 310 Cronje Steet, Geluksburg, 3377, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R800 R640 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Gina's Geluksburg is gerieflik naby Spioenkop Slagveld en Spioenkop Natuurreservaat geleë. Hierdie verblyf is perfek vir 'n romantiese wegbreek of 'n rustige vakansie.

Verblyf word in 3 eenhede gebied, naamlik die Buffalo-, Giraffe- en die Guineaflowl-kamer. Elkeen van die kamers het gemaklike beddens en die gedeelde badkamers het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Hierdie oopplan-eenhede het elk 'n kombuis wat met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond en 'n ketel toegerus is.

Bykomende kenmerke sluit 'n slim-TV, WiFi en veilige parkeerplek in. Gaste kan ook die braaigeriewe, swembad en buite-sitarea op die perseel geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Charles R
5.0
Beautiful surroundings. There are no shopping malls in the area. Very nice place with big open plan space. Well-equipped kitchen. The o...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Frank D
Saam met lewensmaat
5.0
Best choice. Very nice and big roundaville. Well-equipped kitchen. Big terrace to sit outside. Huge green garden with a nice pool. Beau...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Chriselda B
Saam met lewensmaat
4.8
Nie baie goeie grondpad nie. Vêr van die snelweg af, maar pragtige omgewing. Baie lekker gebly. Baie gawe eienaars en baie hulpvaardig.
Apr 2025
Sipho H
Gesin met klein kinders
4.8
I wish we stayed more days. Very peaceful place for relaxing your mind, and it's safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Hannes E
Saam met lewensmaat
4.4
Heerlik stil en rustig. Puik persoonlike aandag van gasheer en gasvrou.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 310 Cronje Steet, Geluksburg, 3377, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ginas Geluksburg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
R 800 R 640
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R800
R 800 R 640
per nag, vir 2 mense
Vanaf R800
R 800 R 640
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 310 Cronje Steet, Geluksburg, 3377, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7fb8d9f6da4a6084cc42600440253083163e622e585c666665cf93d56c5990bc908190f13285d4da2cb2888ae5c647a7b0bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R640 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 310 Cronje Steet Geluksburg 3377 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.514148984899 29.350023555194

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang